2016 Light Riders Bash routes and times
Download die PDF document: LR September Bash 2016
Elkeen is verantwoordelik vir volgende etes:
- Vrydag Brunch
- Saterdag Brunch
- Sondag Brunch
Ontbyt en aandete word voorsien vir Vrydagaand, Saterdag en Sondagoggend.
VRYDAG 9 SEPTEMBER 2016
WESRAND (ROODEPOORT) GROEP
Vetrek vanaf Total garage oorkant die Mercedes handelaars op 14de Laan/William Nichol, bymekaar kom is vanaf 7:00 en vertrek tyd ongeveer 7:20.
Hulle ry dan om die Pretoria groep te ontmoet by die Vaal 1 Stop en sal dan koffie drink en petrol ingooi daar. Van daar ry Pretoria en Roodepoort saam om aan te sluit by die Standerton groep om 13:00.
PRETORIA
Kom bymekaar by McDonalds in Hatfield (koeksister cruising) tussen 8:30 / 8:45 en vertrek om 9:00.
- Ons eerste amptelike stop sal Vaal 1 Stop wees vir petrol en goeie bene rek, omtrent 170km, beplande tyd so 11:00
- Ons volgende stop sal Harrismith Spur wees, beplande tyd so 13:00.
STANDERTON GROEP
Kom bymekaar by kerk, Vaalrivierskool om 07:45 / 08:00.
Ontmoet Pretoria en Roodepoort Groep op Harrismith om +-13:00.
VANAF HARRISMITH:
- Stop op Escort Ultra Shell vir brandstof / bene rek.
- Opvul van brandstof by Windpomp.
- Aankoms by Hebron Haven.
- Kom bymekaar op stoep vir orde reëlings en program.
- Ontspan.
- Verwelkoming
- Aandete 19:00
- Ontspan
SATERDAG 10 SEPTEMBER
- Ontbyt 08:00
- Vertrek na Himeville 09:00 / 09:15
- Drie keuses:
- Verken omgewing
- Teerpad na Himeville
- Grondpad na Himeville (Willie van Wyk)
- Stop op Bulver +- 83 km vir brandstof / bene rek
- Brunch by Himeville Arms Hotel +- 11:00 – 11:30
- Keer terug na Hebron Haven.
- Ontspan en kuier saam
- Aandete 19:00
- Woord ens.
- Ontspan
SONDAG 11 SEPTEMBER
- Opstaan en pak
- Ontbyt 08:00
- Vertrek terug huis toe 09:00 +-
- Stop by Windpomp / Ultra Shell vir brandstof
- Brunch / Middagete Harrismith
- Groet en keer terug huis toe.
Kamer Toedeling:
Names | Room Allocation | Chapter | Count |
Johan & Hannetjie van Zyl | Kamer no 6 | Standerton | 2 |
Wessel & Tessa van Dyk | Kamer 10 | Standerton | 2 |
Dan & Angela Booysen | Kamer 8 | Roodepoort | 2 |
Donald & Ria Muir | Kamer 15 | Standerton | 2 |
Janco & Rosy van Heerden | Kamer 16 | Pretoria | 2 |
Nico & Charmaine van Blerk | Kamer 7 | Standerton | 2 |
Grant & Joanne Seeman | Kamer 9 | Pretoria | 2 |
Micheal & Danielle Botha | Kamer 11 | Pretoria | 2 |
Willie & Magda van Wyk | Kamer no 19 | Standerton | 2 |
Cobus & Gerda Swanepoel | Kamer with 2 separate rooms.
They are a family. 21 |
Roodepoort | 2 |
Luis & Zellie Nery | Roodepoort | 2 | |
Denzil & Joan Blignault | Kamer 20 | Standerton | 2 |
Pieter & Kitty Swart | Kamer 22 | Pretoria | 2 |
Danie & Janette | Kamer 23 | Standerton | 2 |
Gerhard & Verna | Kamer 24 | Standerton | 2 |
Christo & Charlette | Kamer 25 | Standerton | 2 |
Mark & Susan Van der Riet | Kamer 12 | Roodepoort | 2 |
Gerald & Brenda Scholly | Kamer 14 | Pretoria | 2 |
Wessel & Mari – Lize | Kamer 30 | Standerton | 2 |
Chris & Hanli Devenish | Kamer 31 These 2 are VEGETARIANS !!!!! | Pretoria | 2 |
Corrie & Annelien Raaths | Pretoria | 2 | |
The following will stay in Single rooms. | |||
Andries de Klerk | Kamer 26 | Roodepoort | 1 |
Eddie Beulink | Kamer 32 | Pretoria | 1 |
Alet van Dyk (female) | Kamer 29 | 1 | |
Totaal: | 45 |
Pretoria Chapter se paaie en stops:
Totale roete:
Eerste been:
Tweede been:
Sluit aan by Standerton by Engen Bergview en vandaar ry ons as ‘n groot groep: